Ir para o conteúdo
Global sound
Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

Lewe vanuit 'n Oop Hemel Belewenis In Christus

· 24 min

Notas do episódio

Die wêreld word by die dag meer en meer verdeeld. Die komende lokale verkiesing gaan mense nog meer verdeel in kampe. Verder groei die agterdog, wedywering, self-beskerming en ambisie ten koste van ander by die dag. In Christus is ons op ’n manier verbind aan mekaar, dat ons soms letterlik soos mekaar klink, in harmonie en liefde en omgee vir mekaar, versigtig om mekaar nie te na te kom nie, maar tog eerlik te wees. Die Bybel beskryf in die OT dit as ’n oop hemel ervaring, in die NT word hierdie goddelike openbaring en nabyheid normatief in Christus Jesus ons Here, en later verdiep en…

Site: podcasters.spotify.com

Ao vivo, última hora: 8.277 músicas em 4.139 rádios de 122 países

Descubra o mundo pelo rádio

Mais formas de descobrir (7)

Ouviu algo legal? Salve ou abra direto no Spotify.

★ Artista da semana A maior subida na rádio esta semana
A tua música aqui? Desde € 9 por semana →
Radio Caprice - Funk Rock / MetalContinuar ouvindo