About this podcast
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Episodes
The newest 50 of 3,000 episodes
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 43 · 15 minLek My Roomys, Xander se roomysplek met die fabriek agter, open. Daar is egter allerhande dramatiese onderstomings.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 42 · 15 minShaun het skokkende nuus oor Sybil, wat Klara nog meer ontstel. Lienkie is omgekrap omdat Marnus haar sketse opgeskeur het, en wil bedank.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 41 · 15 minKlara keer terug Schoemanskloof toe. Sy is bitter ontsteld oor wat gebeur het.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 40 · 15 minKlara kom voor ‘n doodloopstraat te staan wanneer sy haar herkoms probeer bepaal. Xander het ontstellende nuus vir haar oor sy soektog na haar herkoms.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 39 · 15 minSybil erken teenoor Klara dat sy nog verlief is op Xander, en dat Klara nie reg is vir hom nie. Marnus trap Neels uit omdat hy Elzebet probeer beïnvloed oor die verkoop van haar…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 38 · 15 minKlara is bekommerd dat Xander moontlik die aand by Sybil deurgebring het, en stel ondersoek in. Jorrie laat weet vir Klara dat hy slegte nuus oor die vulstasie het.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 37 · 15 minKlara ontmoet ‘n oudvriendin van Xander, die ekstroverte en eksentrieke losbol, Sybil, en besef dat sy Xander onderskat het en eintlik nie behoorlik ken nie... veral wanneer sy…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 36 · 15 minXander en Klara kom in Johannesburg aan, en sy begin agterkom hoeveel jakkalsstreke hy werklik het. Marnus neem Elzebet in ‘n lugballon op.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 35 · 15 minXander besluit om Klara Johannesburg toe te neem sodat hulle haar herkoms kan ondersoek. Hy wil haar graag aan een van sy eksmeisies voorstel.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 34 · 15 minMarnus verander van persoonlikheid en terroriseer Lienkie skielik. Wanneer sy na haar kontrak kyk, besef sy sy het haar vasgeteken, en dat sy hom nooit werklik geken het nie…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 33 · 15 minShaun is terug, en besluit om Elzebet se aanbod te aanvaar en Die Boskombuis te herontwerp en daar te werk. Daar is egter iewers ‘n speek in die wiel...
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 32 · 15 minXander en Neels gaan mekaar omtrent te lyf met Klara tussenin. Sy besluit om hulle albei van haar grond te verwilder. Sy besef ook dat sy onverwags ‘n gevoel vir albei die manne…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 31 · 15 minMarnus is baie geduldiger met Elzebet as wat hy met Lienkie was, maar selfs Elzebet besef daar is ‘n ander kant aan Marnus wat hulle nie eintlik ken nie - ‘n ongenaakbare kant.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 30 · 15 minLienkie lê haar sketse aan Marnus voor, maar ontdek ‘n baie harder man as wat sy tot dusver ontmoet het. Sy houding teenoor haar pogings verander handomkeer.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 29 · 15 minMarnus probeer Elzebet oortuig om die mooiste erf op sy landgoed te koop. Hy besef dat hy Elzebet sal moer leer hoe om ‘n sakeplan op te stel, anders vou Die Boskombuis weer. Hy…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 28 · 15 minJorrie waarsku vir Lienkie dat die eienaar van die vulstasie haar moontlik wil dagvaar. Klara hoor weer die hipnotiserende musiek uit die kloof, en sy besluit om te gaan kyk…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 27 · 15 minDie nuus dat Xander nie vir die aanval op Shaun verantwoordelik is nie, skok almal. As dit nie hy was nie, wie is die skuldige?
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 26 · 15 minMarnus is ingenome met die nuwe reklameborde wat Lienkie vir Neelsie gemaak het, en maak haar ‘n aanbod, maar hy stel sekere voorwaardes
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 25 · 15 minDie koffieplek, Neelsie, open uiteindelik, en die hele kloof is daar om die inwyding by te woon. Xander is egter nie so ingenome met die sukses van die opening nie.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 24 · 14 minDit lyk of daar besig is om iets te ontwikkel tussen Marnus en Elzebet, en Mawiet is bekommerd. Sy vertrou Marnus net so ver sy hom kan sien. En hulle het nog nie eers behoorlik…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 23 · 15 minShaun is so getraumatiseerd deur die aanval, dat hy nie alles wat gebeur het behoorlik onthou nie. Hy vlug terug Johannesburg toe, en laat meer vrae as antwoorde.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 22 · 15 minShaun is aangerand en die inwoners probeer bepaal wie daarvoor verantwoordelik is. Marnus verdink vir Xander vir die geweld.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 21 · 15 minShaun vertel vir Neels dat sy ma sy pa vir ‘n egskeiding gedagvaar het, en nou met die helfte van sy besittings wegloop, onder andere die helfte van sy landgoed.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 20 · 15 minNadat ‘n damwal verkrummel is Neelsie in gevaar. Hy besef dat die slyk die ingang na Neelsie, sy koffieplek, kan toeslik.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 19 · 15 minDaar is ‘n groot bakleiery by die huisie wat Xander huur, en dit veroorsaak baie skinderstories. ‘n Onbekende meisie is hierby betrokke. Die inwoners is bekommerd dat Marnus die…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 18 · 15 minNeels gebruik Elzebet as sy eerste kliënt om sy verskillende soorte koffies te toets. voordat hy Neelsie amptelik open. Jorrie en Lienkie bespreek hulle planne vir die toekoms.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 17 · 15 minNeels se wonde word verbind na die groot geveg. Lienkie het idees oor hoe op Neelsie te reklameer.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 16 · 15 minDie brand het geweldige gevolge. Verskeie mense word daarvan verdink dat hulle by die brand betrokke sou gewees het. Xander slaan munt uit die chaos en beskou die dele van die…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 15 · 15 minJorrie vry hard na Lienkie, maar sy hou hom op ‘n afstand omdat sy voel dat sy hom nog nie goed genoeg ken nie. Hulle gaan daardie aand na die inwyding van ‘n nagklub in…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 14 · 15 minMarnus neem Elzebet na sy huis bo teen die berg, en sy besef nou eers hoe ryk en invloedryk die man is, veral wanneer sy sy drieverdiepingpaleis sien. Sy verneem ook dat hy pas…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 13 · 15 minMarnus en Xander ontmoet in die roomysfabriek, en daarna besef Elzebet dat sy nogal van Marnus hou. Dis die eerste keer dat sy so oor ‘n man voel. Shaun en Xander het ‘n lelike…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 12 · 15 minXander verras Elzebet met ‘n besoek nadat hy teruggekeer het, en ontdek iets in haar huis wat hy graag wil koop. Elzebet is te verbaas om behoorlik te reageer. Neels maak ‘n…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 11 · 15 minNá die storm is Neels en Klara in ‘n geweldige argument betrokke. Elzebet maak ‘n groot bekentenis aan Mawiet. Mawiet weet nie herwaarts of derwaarts nie.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 10 · 15 min‘n Geweldige storm bars oor die vallei los en verspoelings vind plaas. Klara is genoodsaak om die nag by Neels oor te bly. Ou liefde begin weer kop uitsteek. Dan kry Lienkie ‘n…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 9 · 15 min‘n Swaar storm steek op en die inwoners is bang dit is ‘n herhaling van Januarie se vloede. Neels help Klara oom haar paadjie te verstewig teen die watermassa wat kom en haar…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 8 · 15 minLienkie, ‘n voormalige kelnerin by die restaurant, Suikerbossie, daag by die vulstasie op waar Jorrie diens doen, en wys hom op ‘n paar foute. Jorrie spring in en besluit om…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 7 · 15 minDaar is ‘n groot partytjie in Schoemanskloof, en almal, insluitend Neels en Klara, daag op. Hulle trek baie aandag. Ironies genoeg is die partytjie die oorsaak dat hulle opnuut…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 6 · 15 minElzebet waarsku Klara teen Xander wat skielik verdwyn het. Hulle vermoed dat hy met skelmsstreke besig is. Klare doen navorsing oor hom op die internet en kry ‘n paar skokke.
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 5 · 15 minElzebet se huis word verbreek, en sy vat dit maar sleg. Dit was haar ouers se trots, met ‘n paar versteekte geheime. Xander verras Klara in die kloof, en dit lyk of hulle…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 4 · 14 minNeels verduidelik hoe hy dit regkry om koffie in die vallei te kweek en nuwe boompies te bestel om aan te plant. Hy bots trompop met die verwaande Xander, terwyl hy aan sy nuwe…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 3 · 15 minElzebet neem afskei van haar huis waarvan die mure nou uitgebreek gaan word. Xander sorg dat hy indruk maak in die vallei, maar dit is nie noodwendig positief nie. Hy ontstig die…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 2 · 15 min’n Vreemdeling, Xander, daag op ’n motorfiets in die kloof op, en krap die hele wêreld om. Neels, die koffieboer, en Xander op sy motorfiets, ontmoet in ‘n ou fabriek, en die…
- KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 1 · 15 minDie pad in Schoemanskloof in Mpumalanga word verbreed om die verkeer meer geredelik te laat vloei. Dít raak ’n restaurant in ’n geskiedkundige huis nadelig. Die pad sal nou te…
- AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 60 (slot) · 15 minRachel neem afskeid van Sannie, en Pieter en vertrek na Port Elizabeth. Frans eindig op by Giel se Gat en begin weer drink. Klets ontvang 'n brief van die SAUK na aanleiding van…
- AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 59 · 13 minPieter weier om na Sannie te luister toe sy hom vra om nie voort te gaan met sy storie dat hy vir Moolman geskiet het nie. Frans gaan vir sy werksonderhoud. Gerda en Klets kry…
- AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 58 · 14 minPieter gaan vra raad by die pastoor oor wat hy moet doen oor Moolman se skietery. Rachel besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum. Klets is woedend toe sy hoor Pieter het…
- AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 57 · 14 minGerda gaan haal vir Rachel by die polisieselle en probeer haar gerusstel. Frans besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum. Klets is bekommerd dat Pieter vir Louw die waarheid…
- AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 56 · 15 minKlets besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum om uit te vind of sy gaan terugkom nadat Rachel vir Moolman geskiet het. Frans en pastoor woon Rachel se eerste verhoor by…
- AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 55 · 14 minMoolman is woedend vir Rachel nadat sy die kliënt, vir wie sy 'n private dans moes doen, met sy drankie in die gesig gooi. Rachel vlug toe Moolman haar wil aanval, en daag by die…
- AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 54 · 14 minLouw bring Frans se rewolwer terug, en beloof hy sal 'n ogie oor Rachel hou. Klets skaf 'n stel tweerigtingradios aan, en laat Pieter een van die radios by hom dra vir…




