Niemand gaan hierna luister nie
tekijä: Wynand Kotze
Iemand gaan dalk luister.
Tietoa podcastista
Ek gaan so nou en dan 'n timer aansit - my Vyvanse drink - en gesels. Niks edits. Praat en post.
Ek weet video podcasts/vodcasts is die in ding. Maar hierdie kos my NIKS geld nie. So whatever. Take it, leave it - dis vir my lekker.
Niemand gaan hierdie luister nie, en ek is REGTIG fine daarmee.
Jaksot
- Iemand gaan dalk luister. · 31 min · Kausi 1 Jakso 1In episode een doen ek presies wat ek gesê het ek gaan doen en dit is 'n wonderwerk.




