Über diesen Podcast
Ons soek na die hart van Afrikaans. Afrikaans leef Vandag. Ons gesels met Afrikaners wereldwyd oor hulle ervarings...dis nou die plan.
(Voorheen Afrikaans Vandag)
Folgen
Die neuesten 20 von 521 Folgen
- Ja of nee - perke, grense, boundaries · 22 Min.Elmari en ek gesels oor Intentional Boundaries ... luister saam, dit laat mens nadink... https://www.youtube.com/@intentionalboundariesco
- Kuier by Ingrid J, C Louis en Adam Small · 18 Min.Wat beteken Afrikaans as mens na hulle lewensverhale kyk?
- Ver van die huis: Elisabeth, Breyten en Eugene · 17 Min.Een mens, een storie, so baie wat Afrikaans beteken
- Nogeens Brighton en Biltong · 17 Min. · Staffel 2 Folge 281Kom ontmoet vir Craig van Sussex Biltong Company
- Sigare en rooiwyn op 'n Sondag · 21 Min.Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
- Sigare en rooiwyn op 'n Sondagmiddag · 21 Min.Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!
- Taboe Taal - wie sou dit kon dink! · 24 Min.Gerhard en ek gesels oor KI en dan word dit Kragwoorde / Taboe Taal
- Grappies en ons Afrikaanse humor - nie humeur nie! · 15 Min.Ek vertel 'n paar grappies en wel ... besluit maar self ....
- Oom Paul K en wat ek al vergeet het! · 17 Min.'n Kort geselsie oor Paul Kruger - ek het al baie dinge vergeet en jy?
- Onthou jy vir Emily Hobhouse? · 16 Min.Met die 100 jaar herdenking van haar dood, dink ons terug en leer sommer baie!
- Laat eet, Messi en Meer · 19 Min.Ons "Melktert en Matte " die maand beantwoord van ons luisteraar vrae.







