Afrikaanse preke GK Potch Bult
tekijä: Willem Steyn
Uusin jakso
1 Tessalonisense 3:11-4:12 Om met liefde te lewe in ‘n liefdelose…
1 Tessalonisense 3:11-4:12 Om met liefde te lewe in ‘n liefdelose…
Tietoa podcastista
Weeklikse Afrikaanse prediking vanuit Gereformeerde Kerk Potch Bult, gefokus op Skrifgetroue uitleg en toepassing vir die alledaagse lewe.
Jaksot
Uusimmat 20 jaksoa 92 jaksosta
- 1 Tessalonisense 3:11-4:12 Om met liefde te lewe in ‘n liefdelose wêreld · 19 min · Kausi 2026 Jakso 44
- 1 Tessalonisense 2:17-3:13 As deel van Christus se strydende kerk, moet ons mekaar versterk en bemoedig in die geloof · 23 min · Kausi 2026 Jakso 43
- Kolossense 2:6-3:17 ʼn Gedoopte trek nuwe klere aan · 27 min · Kausi 2026 Jakso 42
- Openbaring 1:1-20 Kyk! Ons Oorwinnaar is by ons, Hy sorg dat ons sy kerk bly · 21 min · Kausi 2026 Jakso 41
- 1 Tessalonisense 1:1-10 God gee geloof, liefde en hoop – en almal praat daaroor · 23 min · Kausi 2026 Jakso 40
- Markus 4:35-41 Besit ontsag vir Hom wat die storm stilmaak · 24 min · Kausi 2026 Jakso 39
- Lukas 18:35-19:10 Die Here sien sondaars raak – ook hierdie een · 25 min · Kausi 2026 Jakso 38
- 1 Konings 8:22-30; 46-53 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil omdat ons aan U behoort · 29 min · Kausi 2026 Jakso 37
- 1 Konings 8:22-30, 46-51 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons staat maak op U vergifnis · 24 min · Kausi 2026 Jakso 36
- 1 Konings 8:22-30, 41-43 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons vreemdelinge sal verwelkom · 23 min · Kausi 2026 Jakso 34
- 1 Konings 8:33-40 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons besef U ken ons harte… · 28 min · Kausi 2026 Jakso 33
- 1 Konings 8:22-32 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons streef na reg en geregtigheid · 22 min · Kausi 2026 Jakso 32
- 1 Konings 8:22-53 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil… · 33 min · Kausi 2026 Jakso 31
- 2 Petrus 1:1-15 Jy moet in jou godsdiens bly groei! · 26 min · Kausi 2026 Jakso 30
- Efesiërs 1:1-23 Hou vas aan God se genade en kom met vrymoedigheid na sy tafel · 31 min · Kausi 2026 Jakso 29
- 1 Konings 22:52 - 2 Konings 1:18 Watter getuienis laat jy agter wanneer jy nie meer hier is nie? · 27 min · Kausi 2026 Jakso 27
- 2 Kor 5:14-6:13 Ons roeping om te getuig van Jesus Christus · 26 min · Kausi 2026 Jakso 26
- Efesiërs 3:14-21 Gebed vir die kerk wat lei tot lofprysing aan die Koning van die kerk · 20 min · Kausi 2026 Jakso 25








