About this podcast
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Episodes
The newest 20 of 3,000 episodes
- Van die pad af 14 November 2026 · 7 minKameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van Chobe in Botswana.
- Tuinmaak saam met Tanya 14 November 2026 · 10 minTuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
- Brêkfis ommie aardbol 14 November 2026 · 6 minCollins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons stop in Pole vir ’n donker rogsuurdeegbrood met kanapki (kaassmeer).
- Waterwysheid 14 November 2026 · 5 minProf. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
- Van die pad af 7 November 2026 · 8 minKameraman en fotograaf Dirk Smit vertel verder van die Gonarezhou Nasionale Park in Zimbabwe.
- Tuinmaak saam met Tanya 7 November 2026 · 11 minTuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
- Brêkfis ommie aardbol 7 November 2026 · 7 minCollins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons stop in Türkiye vir roereiers met tamatie en groenrissie saam met sesambroodringe.
- Waterwysheid 7 November 2026 · 6 minProf. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
- Van die pad af 31 Oktober 2026 · 6 minKameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van die Gonarezhou Nasionale Park in Zimbabwe.
- Tuinmaak saam met Tanya 31 Oktober 2026 · 7 minTuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
- Brêkfis ommie aardbol 31 Oktober 2026 · 7 minCollins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons stop in Maleisië vir Nasi Lemak en Teh Tarik.
- Waterwysheid 31 Oktober 2026 · 5 minProf. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
- Van die pad af 24 Oktober 2026 · 8 minKameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van sy liefde vir olifante.






