About this podcast
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, boere, georganiseerde landbou en ander belangrike rolspelers in die landbousektor. Ons fokus op die uitdagings en geleenthede in die sektor met praktiese inligting, tendense en tegnologie wat die toekoms van boerdery vorm, maar gesels ook op grondvlak met die mense wat die hart van boerdery uitmaak. Luister gerus na Agriskoops – vir jou daaglikse oes van landboukennis.
Episodes
The newest 20 of 150 episodes
- Agriskoops - 17 November 2026 · 6 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoopsbestuurder by Sonfin, Tiaan Schutte. Hy gesels oor sonkrag vir jou plaas en wat die maatskappy Sonfin bied. Boere sien sonkrag…
- Agriskoops - 16 November 2026 · 5 minOp vandag se Agriskoops luister ons na die uitvoerende hoof van AfriForum Kallie Kriel en die voorsitter van die Stokwe-Ndela koninklike familie, Bhekisizwe Ngaleka. Hulle vertel…
- Agriskoops - 13 November 2026 · 4 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarking- en verkoopsbestuurder by Agrihawk, Evert Potgieter. Hy gee ʼn oorsig oor die maatskappy en wat hulle boere kan bied in terme…
- Agriskoops - 12 November 2026 · 5 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met Michael Neveling van die maatskappy FRD Poultry Farming Equipment. Hy verduidelik watter produkte FRD aan boere bied vir verskillende tipes…
- Agriskoops - 11 November 2026 · 4 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende hoof van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor die werklike koste van produksie en verduidelik hoe die pryse wat…
- Agriskoops - 10 November 2026 · 4 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende hoof van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor die rol van landbou en boere binne die breër beleidsomgewing.
- Agriskoops - 9 November 2026 · 6 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met Arno Moore van BISA (Bio-Insectaries SA) Hy verduidelik hoe hulle biologiese metodies toepas om vlieë op plase te beheer. Hy gee ʼn oorsig…
- Agriskoops - 6 November 2026 · 4 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die ekonoom Waldo Krugell. Hy gesels oor die finansiële impak van die besluit deur die VSA om Suid-Afrika vanaf volgende jaar uit Agoa te…
- Agriskoops - 5 November 2026 · 5 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die operasionele bestuurder van die Ikusasa Groep, Raymond Baker. Hy gee ʼn oorsig van wie hulle is, die senior bestuur van die organisasie…
- Agriskoops - 3 November 2026 · 6 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die Streekhandel-bemarkingspesialis by Engen, Marvin Nelson. Hy gesels verder oor Engen produkte wat ontwikkel is spesifiek vir…
- Agriskoops - 2 November 2026 · 6 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van ingenieurswese by die maatskappy FarmRanger, Marius van der Merwe. Hy gesels oor die omvang van veediefstal en…
- Agriskoops - 30 Oktober 2026 · 5 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die algemene bestuurder by Agri-Expo, Breyton Milford. Hy vertel meer oor die 31ste Statebondslandboukonferensie wat volgende week in…
- Agriskoops - 29 Oktober 2026 · 6 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die algemene bestuurder by Agri-Expo, Breyton Milford. Hy vertel meer oor die 31ste Statebondslandboukonferensie wat volgende week in…
- Agriskoops - 28 Oktober 2026 · 6 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoopsbestuurder by Sonfin, Tiaan Schutte. Sonfin is al vir meer as 15 jaar ’n leier op die gebied van alternatiewe…
- Agriskoops - 27 Oktober 2026 · 4 minOp vandag se Agriskoops luister ons na ʼn insetsel deur die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor wat boere kan doen om voor te berei vir die komende seisoen…
- Agriskoops - 26 Oktober 2026 · 5 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy All Solar, Nico Smit. Hy gesels oor hoe ʼn besigheid belasting kan terugeis in terme van ʼn…
- Agriskoops - 23 Oktober 2026 · 5 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met dokter Gerhard Verdoorn. Hy is die bestuurder van CropLife SA se produkverantwoordelikheids-organisasie. Hy gesels oor die verantwoordelike…
- Agriskoops - 22 Oktober 2026 · 4 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van navorsing en ontwikkeling by Design Biologix, doktor Otto Koekemoer. Hy verduidelik watter tipe entstowwe hulle vir die mark…
- Agriskoops - 21 Oktober 2026 · 4 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met William Carson en Dian Lee van Impac Cropsure. Hulle gesels oor die belangrikheid van landbouversekering en dat dit belangrik is om die…
- Agriskoops - 20 Oktober 2026 · 5 minOp vandag se Agriskoops gesels ons met die tegniese bestuurder by Limagrain, Fanie Yssel. Die mielieplantseisoen lê voor. Fanie gee ʼn oorsig van wat boere nou reeds gereed kan…








