Geestesgesondheid
by RSG
Latest episode
Geestesgesondheid: Pen of toetsbord? Die brein se perspektief
Geestesgesondheid: Pen of toetsbord? Die brein se perspektief
About this podcast
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Episodes
The newest 20 of 740 episodes
- Geestesgesondheid: Pen of toetsbord? Die brein se perspektief · 45 min17 November 2026: Dr. André Vermeulen het sy loopbaan en kundigheid gewy aan die neurowetenskap van leer en menslike prestasie. Hy praat oor die fyn skakel tussen handskrif en…
- Geestesgesondheid: Die toksiese dans - Empaat vs Narsis · 40 min10 November 2026: Dr. Gustav Gous het sy loopbaan en kundigheid gewy aan emosionele intelligensie en die fyn dinamika van interpersoonlike verhoudings. Hy gesels met Lizelle de…
- Geestesgesondheid: Die Camino van die lewe · 41 min3 November 2026: Dr. Nico de Klerk het sy doktorsgraad gewy aan die impak van die Spaanse Camino op diegene wat die pelgrimstog aanpak. Hy gesels met Lizelle de Bruin oor sy eie…
- Geestesgesondheid: Die kuns van rus · 44 min27 Oktober 2026: Siegfried Louw is ’n gestalt-praktisyn. Hy verduidelik wat gebeur as jy nooit afskakel nie, en die verskil tussen emosionele, fisiese en geestelike rus.
- Geestesgesondheid: Angs by tieners tydens eksamentyd – hoe kan ouers help? (Deel 2) · 45 min20 Oktober 2026: Fanie Kriel, ‘n pastorale terapeut, werk vanuit sy ervaring met tieners en jongmense by skole en universiteite. Hy gesels oor angs tydens eksamentyd, hoe dit…
- Geestesgesondheid: Angs by tieners tydens eksamentyd – hoe kan ouers help? (Deel 1) · 41 min13 Oktober 2026: Fanie Kriel, ‘n pastorale terapeut, werk vanuit sy ervaring met tieners en jongmense by skole en universiteite. Hy gesels oor angs tydens eksamentyd, hoe dit…
- Geestesgesondheid: Die tentakels van trauma · 39 min6 Oktober 2026: Dr. Deon Bruwer, wat vanuit sy ervaring in pastorale terapie baie met mense se emosionele en geestelike uitdagings werk, praat oor trauma – hoe dit ons kan…
- Geestesgesondheid: Wanneer jy nie alles alleen kan dra nie · 43 min27 September 2026: Vyf maande gelede is Lizette Volkwyn met Myasthenia Gravis gediagnoseer. Sedertdien moes sy leer saamleef met ’n liggaam wat nie altyd doen wat sy verwag nie…
- Geestesgesondheid: Wie sorg vir die mense wat vir ons sorg? · 41 min22 September 2026: Dokters en ander mediese beroepslui werk elke dag naby aan siekte, pyn, trauma, verlies en soms die dood. Johan van Lill praat met Elzette Fritz oor wat…
- Geestesgesondheid: Wanneer verantwoordelik wees oorverantwoordelikheid word · 38 min15 September 2026: Wanneer verander verantwoordelik wees in oorverantwoordelikheid? Johan van Lill praat met lewensafrigter Jan Niemand oor oorfunksionering: daardie patroon waar…
- Geestesgesondheid: Tien gesprekke wat jou anders laat dink · 45 min8 September 2026: Johan van Lill deel tien kort uittreksels uit potgooie, TED-praatjies en onderhoude wat hom laat stilstaan en dink het. Van ’n toevallige gesprek met ’n…
- Geestesgesondheid: Hoe fiksie iets waar oor die mens kan vertel · 40 min1 September 2026: Johan van Lillpraat met die skrywer, Frederick Botha, oor sy debuutkortverhaalbundel. Die bundel word as outofiksie beskryf, maar Frederick beklemtoon dat die…
- Geestesgesondheid: Die waarde van doelbewuste wegbreke · 44 min25 Augustus 2026: Johan van Lill praat met dr, Elzette Fritz oor die waarde van doelbewuste wegbreke vir ons geestesgesondheid. Elzette woon tans ’n kunswegbreek by Pedroskloof…
- Geestesgesondheid: Watter rol speel die kerk in geestesgesondheid? · 45 min18 Augustus 2026: Johan van Lill praat met dr. Wicus van der Merwe, die hoof van kerklike opleiding aan die Fakulteit Teologie en Religie by die Universiteit van Pretoria, oor…
- Geestesgesondheid: Wanneer angs jou lewe en werk begin beïnvloed · 45 min11 Augustus 2026: Johan van Lill praat met die lewensafrigters Jan Niemand en Hazel Hattingh oor wanneer angs ’n mens se lewe en werk begin beïnvloed. Hulle bespreek wanneer…
- Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou (Deel 2) · 42 min4 Augustus 2026: Johan van Lill praat verder met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die verhoudings wat gesinne kan help om moeilike tye saam te hanteer. Hulle praat oor…
- Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou (Deel 1) · 39 min28 Julie 2026: Johan van Lill praat met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die belangrikheid van veilige verhoudings binne gesinne. Hulle praat oor sosiale media…
- Geestesgesondheid: Die stories wat ons oor onsself vertel · 42 min21 Julie 2026: Johan van Lill praat met Kobus Burger, RSG se programbestuurder, oor narratiewe terapie, 'n benadering wat mense help om anders na hulle lewensverhale en hulleself…
- Geestesgesondheid: Wanneer jou liggaam jou dwing om anders te leef · 36 min14 Julie 2026: Johan van Lill praat met Lizette Volkwyn, ‘n lewensafrigter en die menslike leuenverklikker, oor haar lewe met myasthenia gravis, 'n seldsame outo-immuunsiekte wat…
- Geestesgesondheid: Wat is die impak van leuns op geestesgesondheid? · 38 min7 Julie 2026: Johan van Lill praat met Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor leuens en die impak daarvan op ons geestesgesondheid. Hulle praat oor kinders wat jok…








