About this podcast
Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.
Episodes
The newest 20 of 778 episodes
- Sterre en planete: Maak self jou eie teleskoop · 26 min15 November 2026: Het jy geweet jy kan self jou eie teleskoop maak? Chris Stewart is ’n amateur-teleskoopmaker, wat al vir 35 jaar teleskoopmaak-klasse aanbied. Hy verduidelik…
- Sterre en planete: SANSA se dienste · 26 min8 November 2026: Dr. Stefan Lotz praat oor die jongste sonaktiwiteit. Die span praat oor die dienste wat by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap (SANSA) in Hermanus…
- Sterre en planete: Moontlike ontdekking van ’n nuwe dwergplaneet · 26 min1 November 2026: Jim Adams en prof. Matie Hoffman bespreek drie ruimtesendings, naamlik die Japanese Martian Moons eXploration (MMX), HERA, die opvolgsending van DART na die…
- Sterre en planete: Wat is die verskil tussen okkultasies en oorgange? · 26 min25 Oktober 2026: Johan le Roux vertel van die hoogtepunte wat in November se naghemel te sien is, insluitend komeet- en asteroïde-nuus. Ons bespreek die verskil tussen…
- Sterre en planete: Van NASA Deep Space Station 51 tot Hartebeesthoek Radio-sterrewag · 27 min18 Oktober 2026: ’n Gereëlde luisteraar het ’n wonderlike wenk gegee oor iemand wat hy ken wat in die 1960’s uit Brittanje na Suid-Afrika gekom het om by NASA se Deep Space…
- Sterrre en planete: Ruimteweerraaisel opgeklaar; Nobelprys vir Fisika · 26 min11 Oktober 2026: Dr. Stefan Lotz praat oor ruimteweer en verduidelik hoe wetenskaplikes onlangs ’n 1840’s ruimteweerraaisel opgeklaar het. Hy verklaar ook ’n skielike afname van…
- Sterre en planete: “Cubesats”; Lagrange-wentelbaan · 26 min4 Oktober 2026: Ons praat oor sogenaamde “cubesats” - een wat sowaar van hout gemaak is! Ons praat ook oor hoekom die materiale waarvan ruimtetuie gebou word, baie versigtig…
- Sterre en planete: Starlink-flitse is VVV’s? · 27 min27 September 2026: Ons hoor by Johan le Roux watter interessantehede voorlê in Oktober se nagte, asook die interessanthede wat in die geskiedenis in Oktober gebeur het. Hoekom…
- Sterre en planete: Sterrekunde in Namibië · 26 min20 September 2026: Ons kuier in Namibië en hoor van die Africa Millimeter Projek, en hoe baie sterrekundige aktiwiteite daar in dié land is. Ons gaste, Zandré en Ndu, vertel van…
- Sterre en planete: Ontdekking wat bestaan van donker materie moontlik kan bevestig · 27 min13 September 2026: Dr. Stefan Lotz praat oor ruimteweer, en beantwoord ’n luiteraarsvraag oor die invloed van sonweer op langafstand-radiokommunikasie. Die Parker Solar Probe het…
- Sterre en planete: Nancy Grace Roman-ruimteteleskoop · 26 min6 September 2026: Jim Adams en prof. Matie Hoffman praat oor die Nancy Grace Roman-ruimteteleskoop, en hoe dit vergelyk met Hubble en James Webb. Kan Hubble se lewe verleng word…
- Sterre en planete: Komete wat die geskiedenis herskryf het · 27 min30 Augustus 2026: Komete het dikwels die geskiedenis herskryf. Kort ná Julius Caesar se dood het daar ’n komeet verskyn wat so helder was, dat dit in die dag sigbaar was. Dit het…
- Sterre en planete: Africa2Moon-projek · 27 min23 Augustus 2026: Suid-Afrikaanse ingenieurs en wetenskaplikes is tans besig met ’n interessante projek wat ’n eerste in die wêreld sal wees. Die Africa2Moon-projek is 'n…
- Sterre en planete: Sterrekundiges meet iets wat Einstein voorspel het, wat te klein is om te meet · 27 min16 Augustus 2026: Ons gas is ’n Suid-Afrikaner wat sy doktorsgraad in Australië doen, waar hulle dit kon regkry om iets te meet wat Einstein voorspel het. Dit word moontlik…
- Sterre en planete: Besonderse sonuitbarsting; SpaceX-botsing met maan · 27 min9 Augustus 2026: Dr. Stefan Lotz vertel van ‘n besonderse sonuitbarsting aan die begin van Augustus. Prof. Matie Hoffman vertel die storie van die SpaceX-vuurpylstadium wat met…
- Sterre en planete: Maan-na-Mars-marathon; 20 Julie; Herwinning van vuurpyle · 27 min2 Augustus 2026: Jim Adams vertel van ’n Maan-na-Mars-marathon, en hoekom 20 Julie ’n spesiale datum is vir die Maan en Mars, met ’n besonderse Suid-Afrikaanse verbintenis. Ons…
- Sterre en planete: Maansverduistering in Augustus · 27 min26 Julie 2026: Augustus se hoogtepunte sluit in ‘n besonderse maansverduistering. Ons word ook weer herinner aan interessante Russiese sendings destyds, soos Spoetnik 5 in 1960…
- Sterre en planete: Agter die skerms · 28 min19 Julie 2026: Het jy geweet dat Sterre en Planete oorspronklik as ’n vyfminuut insetsel in Hennie Maas se kontinuïteitskof begin het? Willie Koorts se eerste regstreekse…
- Sterre en planete: Hoekom flikker sommige hemelliggame in verskillende kleure? · 27 min12 Julie 2026: Dr. Stefan Lotz het die jongste ruimteweervoorspelling. Ons hoor watter invloed die son op die ander planete in ons sonnestelsel het. ’n Luisteraar wil weet hoekom…
- Sterre en planete: Voyager 1; Perseverance Marskarretjie · 27 min5 Julie 2026: Die 50-jaar oue Voyager 1-ruimtetuig moes nóg ’n instrument afskakel weens ’n tekort aan krag. JPL ingenieurs het ’n blink plan uigedink sodat die Perseverance…






