Přejít k obsahu
Global sound
Die Rally-Raid Dagboek

Die Rally-Raid Dagboek

Episode 10 - Jannie Visser (Deel 2 van 2)

· 28 min · Epizoda 10

Poznámky k epizodě

🎙 Mylpaal Episode Bereik!! Episode 10 van Die Rally-Raid Dagboek is nou beskikbaar!
In hierdie spesiale mylpaal-episode gesels ons verder met die voormalige nasionale kampioen en een van die ware steunpilare van rally-raid in Suid-Afrika, Jannie Visser van die Barberspan Motor Klub.
Jannie kyk terug op sy indrukwekkende loopbaan – van sy heel eerste wedren in 1989 tot sy Nasionale Kampioenskap in 2011. Hy deel van die mooiste en spesiale oomblikke op die pad, waaronder die emosionele hoogtepunt om saam met sy jonger broer, Chris Visser, op die podium te kon staan na afloop van die 2011…

Web: rss.com

Živě, poslední hodina: 15 270 skladeb na 7 263 stanicích v 145 zemích

Objevte svět prostřednictvím rádia

Další způsoby objevování (7)

Slyšeli jste něco pěkného? Uložte si to, nebo to otevřete rovnou ve Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Sanjo Radio FM 105.9Pokračovat v poslechu