Notas do episódio
In hierdie episode gaan ons verder met een van die ware pioniers en legendes van Suid-Afrikaanse rally-raid – Bodo Bertholdt. Bodo deel meer onvergeetlike stories oor:
• Die kuns van verbetering op die ou Volkswagen Kewers, die oorskakeling na Sandmasters, en die stryd teen modder, skokbrekers en outydse “boer-maak-’n-plan” boswerktuigkunde
• Sy liefde vir die Barberspan 500, die mense en hulle ongelooflike gasvryheid
• Ervaringe by verskeie wedrenne deur die jare en die dramatiese ontwikkeling van die voertuie
• Hoe motorsport ’n familie-saak geword het – met seuns en kleinkinders wat…
Site: rss.com

