Salt la conținut
Global sound
Die Rally-Raid Dagboek

Die Rally-Raid Dagboek

Episode 16 - Philip Malan (Deel 1 van 2)

· 35 min · Episodul 16

Note de episod

In hierdie episode sit ons om die tafel met Philip Malan, 'n Suid-Afrikaanse rally-raid legende en een van die mees gedugte renjaers van sy era.
Philip het veral in die 1980s en 1990s met Toyota Land Cruiser en Hilux-voertuie ‘n indrukwekkende rekord opgebou, en het ‘n deurslaggewende rol gespeel in die ontwikkeling en vroeë sukses van hierdie ikoniese bakkies.
Name wat in die gesprek ter sprake kom (in volgorde van verskyning): Richard Leeke, Lynden Draper, Hannes Grobler, Chris Visser, Bodo Bertholdt, Gary Bertholdt, Sarel Erasmus, John Sulters, John Kotze, Tony Pond, Apie Reyneke, Buks…

Site: rss.com

Live, ultima oră: 12.434 melodii pe 4.823 posturi din 114 țări

Descoperă lumea prin radio

Mai multe moduri de a descoperi (7)

Ai auzit ceva frumos? Salvează-l sau deschide-l direct în Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
laut.fm MegamixerContinuă să asculți