Σημειώσεις επεισοδίου
In hierdie episode gesels ons met die legendariese Kassie Coetzee – een van Suid-Afrika se grootste motorsport-ikone. Oom Kassie deel openhartig en met baie humor sy merkwaardige loopbaan, van sy vroegste dae tot die hoogtepunte agter die stuur.
In hierdie episode hoor jy onder meer:
• Sy avontuurlike beginjare in tydrenne saam met lewenslange vriende
• Hoe Hannes Grobler hom genooi het om in ’n prototipe Nissan Skyline te jaag
• Die oorgang na Rally-Raid saam met die Castrol Toyota Fabriekspan
• Die legendariese “Fred” – die gewilde en gewillige Toyota Hilux – en hoe hulle saam ’n…
Ιστότοπος: rss.com

