About this podcast
As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk, is hierdie die plek om te luister, leer en saam te dink oor geloofsvorming. Ons glo kinders en familie is vir God belangrik en daarom is dit vir ons belangrik om te deel hoe God op verskillende, kreatiewe, unieke manier in verskillende, kreatiewe, unieke gemeentes en gemeenskappe werk.
Episodes
- Behou kontak deur die vakansie · 5 minMia Oliver gesels vandag oor hoe om, as kategeet, met jou groepie kontak te behou hierdie Desembervakansie.
- Hoe om die jaar op 'n hoogtepunt af te sluit · 3 minMarinette Kilpert gesels vandag oor hoe om die jaar op 'n hoogtepunt af te sluit.
- Kamp-metafoor · 5 minJohan Botes gesels vandag oor ‘n ander metafoor vir kategese: Wat as kategese eintlik 'n bietjie meer soos kamp moet wees?
- Hoe om Hervormingsondag te vier · 4 minJohan Botes gesels vandag oor hoe om Hervormingsondag te vier.
- Hoe om Bybelkennis te ontdek · 4 minAnriëtte de Ridder gesels vandag oor hoe ons Bybelkennis ontdek in die kategese-ontmoeting.
- Gen Alfa sê: Ons is nuuskierig oor geloof · 7 minSulet Brümmer gesels vandag oor jongmense wat nie glo nie en wat Gen Alfa-navorsing ons oor hierdie jongmense kan leer.
- Gen Alfa sê: "Ons is toegewyd" · 4 minDean Bentley gesels vandag oor jongmense wat ernstig is oor geloof en drie dinge waarna hulle op soek is.
- Gen Alfa sê: " Geloof ook aanlyn" · 5 minMarius Schoombie gesels vandag oor geloof in digitale ruimtes en ons kyk na drie insigte vanuit die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, wat ons kan help…
- Groener kategese · 8 minMarius Schoombie gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe om kinders aan te moedig om te sorg vir die Skepping.
- Gen Alfa sê: "Mentors gesoek!" · 6 minAnnelet Slazus gesels vandag oor die eenvoudige vraag: Wanneer laas het iemand jou laat voel dat jy regtig gehoor word?
- Gen Alfa sê: "Oos Wes Tuis Bes" · 5 minFrancois Maritz gesels vandag oor hoe mentors en kategete 'n ruimte kan skep waar huis se veiligheid oorspoel na die geloofsgemeenskap.
- Gen Alfa sê: "Familie maak saak" · 4 minFrancois Maritz gesels vandag oor iets wat die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, duidelik toon: familie is nie net belangrik nie, maar die kern van…
- Generasie Alfa en Geloof · 7 minLisa van der Merwe gesels vandag oor Generasie Alfa en geloof en hoe om dieper na die geleenthede en uitdagings van hierdie generasie se lewens te kyk.








