Hoppa till innehållet
Global sound
Harvester Cederberg Preke

Harvester Cederberg Preke

Aktiewe Geraasonderdrukking

· 40 min

Avsnittsbeskrivning

Aktiewe Geraasonderdrukking om die Heilige Gees te kan hoor. Hoe Jesus die stilte gevind het — en hoe ons dit ook kan vindDaar is 'n nuwe merkwaardige tegnologiese wonder - Apple AirPods Pro. Aktiewe geraasonderdrukking. Die mikrofone luister vir die geraas wat om jou gebeur — die motors, die mense, die lawaai van die alledaagse — en skep 'n teenklank. Geraas plus teenklank is gelyk aan stilte. Die fisiese wet van destruktiewe inmenging in diens van geestelike ruimte van STILTE.Maar hier is die ironie wat ons oor moet dink: ons het 'n instrument uitgevind wat geraas kanselleer — en dan vul…

Webbplats: podcasters.spotify.com

Live, senaste timmen: 12 302 låtar på 5 330 stationer i 120 länder

Upptäck världen genom radion

Fler sätt att upptäcka (7)

Hört något bra? Spara det, eller öppna det direkt i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Radio 7 Tazas de Molina Fortsätt lyssna