Notatki do odcinka
Kommentaar: Episode #3 (Reisigers: Die Reeks).
Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #3 ”Asem”.
Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.
Strona: reisigers.podbean.com

