Notatki do odcinka
Reisigers: Die Reeks - Episode #2 van 5 - Duiwels.
Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks.
Ons vang op met Episode #2 ”Duiwels”.
‘n Paar jaar later. Die lewe het haar eie plan geskryf. Ons begin leer van die stil duiwels wat by ons vriende spook... maar die pad roep weer.
Strona: reisigers.podbean.com

