Show notes
Reisigers: Die Reeks - Episode #4 van 5 - Rigting.
Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks.
Ons vang op met die voorlaaste Episode #4 ”Rigting”.
Die pad na die einde word korter. Die vriende berei hulself voor vir ’n afskeidspartytjie, maar dit is nie net die partytjie wat wag nie. Waarheid. Konfrontasie. ’n Breekpunt. Trek ’n stoel nader en kom ons spring in.
Website: reisigers.podbean.com

