Langsung ke konten
Global sound
Reisigers

Reisigers

oleh Louis Janse van Rensburg

Episode terbaru
Reeks: Reisigers - Ep #5/5 - Sterrestof (Finale)

Tentang podcast ini

South Africa’s first ever feature-length podcast film. Reisigers takes you on a journey of self-discovery, loss, love, and adventure - all in a cinematic experience for your ears. d-_-b

Episode

  • Reeks: Reisigers - Ep #5/5 - Sterrestof (Finale) · 29 mnt · Episode 16Reisigers: Die Reeks - Episode #5 van 5 - Sterrestof (Finale). Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks. Die finale episode van…
  • Kommentaar: Ep #4 (Reisigers Reeks) · 23 mnt · Episode 15Kommentaar: Episode #4 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #4 ”Rigting”. Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname…
  • Reeks: Reisigers - Ep #4/5 - Rigting · 23 mnt · Episode 14Reisigers: Die Reeks - Episode #4 van 5 - Rigting. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks. Ons vang op met die voorlaaste Episode #4…
  • Kommentaar: Ep #3 (Reisigers Reeks) · 27 mnt · Episode 13Kommentaar: Episode #3 (Reisigers: Die Reeks). Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #3 ”Asem”. Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname…
  • Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem · 27 mnt · Episode 12Reisigers: Die Reeks - Episode #3 van 5 - Asem. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks. Ons vang op met Episode #3 ”Asem”…
  • Kommentaar: Ep #2 (Reisigers Reeks) · 45 mnt · Episode 11Kommentaar: Episode #2 (Reisigers: Die Reeks). Agter-Die-Mikrofoon insigte van Episode #2 ”Duiwels”. Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname…
  • Reeks: Reisigers - Ep #2/5 - Duiwels · 36 mnt · Episode 10Reisigers: Die Reeks - Episode #2 van 5 - Duiwels. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n potgooi reeks. Ons vang op met Episode #2 ”Duiwels”. ‘n…
  • Kommentaar: Ep #1 (Reisigers Reeks) · 45 mnt · Episode 9Kommentaar: Episode #1 (Reisigers: Die Reeks). Agter-Die-Mikrofoon insigte van Episode #1 ”Saam”. Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname…
  • Reeks: Reisigers - Ep #1/5 - Saam · 23 mnt · Episode 8Reisigers: Die Reeks - Episode #1 van 5 - Saam. Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n Potgooi Reeks. Ons skop af met Episode 1: ”Saam”. Vier beste…
  • Episode #4 - Wat Volgende? · 11 mnt · Episode 7Episode #4. Wat lê voor vir Reisigers in 2025?
  • Episode #3 - Passie Projekte · 12 mnt · Episode 6Hoe om ‘n passie projek aan te pak + ‘N NUWE BOEK: Side Hustles And Startups.
  • Episode #2 - Storiekaart · 18 mnt · Episode 5Hoe ek die storie van Reisigers beplan het.
  • Episode #1 - Die Plan · 21 mnt · Episode 4‘n Eenvoudige visie met ‘n 3-punt “Napkin Plan”.
  • Eksklusief: Reisigers (Vollengte Film) · 2 jam 20 mnt · Episode 3Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n…
  • Voorsmaak #2: "Is dit die Suiderkruis?" · 1 mntA sneak peek of Reisigers - the first ever feature-length podcast film produced in South Africa.
  • Voorsmaak #1: "Beste vriende sedert kleintyd." · 3 mnt · Musim 1A sneak peek of Reisigers - the first ever feature-length podcast film produced in South Africa.

Live, satu jam terakhir: 2.502 lagu di 1.424 stasiun di 48 negara

Jelajahi dunia lewat radio

Cara lain untuk menjelajah (9)

Dengar sesuatu yang bagus? Simpan, atau langsung buka di Spotify.

Radio 538 luisteren - Live!Populer sekarang