Notas do episódio
Kommentaar: Episode #4 (Reisigers: Die Reeks)
Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #4 ”Rigting”.
Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.
Site: reisigers.podbean.com

