Notas del episodio
Reisigers: Die Reeks - Episode #1 van 5 - Saam.
Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as ’n Potgooi Reeks.
Ons skop af met Episode 1: ”Saam”.
Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Tog het die lewe ’n plan van haar eie.
Web: reisigers.podbean.com

