Skip to content
Global sound
Sê dit soos dit is

Sê dit soos dit is

DAWIE ROODT 2

· 1 h 3 min · Season 1 Episode 69

Show notes

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings, die vlakke van staatskuld, en die moontlike finansiële implikasies vir belastingbetalers in die huidige klimaat. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi069 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neas...

Live, last hour: 14,041 songs on 5,809 stations in 117 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (7)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Nostalgie British 80Continue listening