İçeriğe geç
Global sound
Sê dit soos dit is

Sê dit soos dit is

DINAH BRONKHORST

· 1 sa 6 dk · Sezon 1 Bölüm 74

Bölüm notları

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van ATTSA en Care Protect Invest SA. Sy is 'n formidabele vrou wat deur die vuurdoop van haar eie lewe bemagtig is om ander mense in staat te stel om hulself te help. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Electro PopDinlemeye devam et