Gå til indhold
Global sound
Sê dit soos dit is

Sê dit soos dit is

KOOS MALAN 5

· 58 min. · Sæson 1 Episode 62

Episodebeskrivelse

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, 'n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale eenheid, onder ander in die lig van die verwydering die DA burgermeester van Pretoria, en die pad vorentoe. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi062 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Live, seneste time: 10.652 sange på 4.661 stationer i 123 lande

Opdag verden gennem radioen

Flere måder at opdage på (9)

Hørt noget godt? Gem det, eller åbn det direkte i Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
61 BLUESFortsæt med at lytte