Ugrás a tartalomra
Global sound
Sê dit soos dit is

Sê dit soos dit is

PIETER JANSE VAN RENSBURG

· 52 perc · 1. évad 67. epizód

Epizódjegyzetek

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Pieter Janse van Rensburg, 'n entrepreneur wat bewys het dat as jy 'n groot genoeg aptyd het vir klippekou, kan jou klein onderneming groei tot 'n uitnemende staalbesigheid. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi067 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Élőben, az elmúlt órában: 8 690 dal, 3 351 állomás, 123 ország

Fedezd fel a világot a rádión keresztül

További felfedezési lehetőségek (7)

Hallottál valami jót? Mentsd el, vagy nyisd meg rögtön a Spotifyban.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Rock Nacional ParaguayoHallgatás folytatása