Note dell’episodio
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 064 - Willie Jones Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses gemaak het met masjien-outomatisering, maar dit het nie sonder uitdagings tot stand gekom nie. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi064 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

