STAAN VAS Podcast
από STAAN VAS
Staan Vas Podcast Episode 5: Manne in die natuur.
Σχετικά με αυτό το podcast
Christelike podcast vir mans deur mans. Hier gesels gewone mans eerlik om God se wil op grondvlak te kan uitleef. Dit is tyd om op te staan en passiwiteit agter te los en die man te wees wat God jou geroep het om te wees.
Επεισόδια
- Staan Vas Podcast Episode 5: Manne in die natuur. · 38 λεπ. · Σεζόν 1 Επεισόδιο 7Christelike podcast vir mans deur mans. Hier gesels gewone mans eerlik om God se wil op grondvlak te kan uitleef. Dit is tyd om op te staan en passiwiteit agter te los en die man…
- Staan Vas Podcast Episode 4: As Jesus harde woorde praat. · 26 λεπ. · Σεζόν 1 Επεισόδιο 6Christelike podcast vir mans deur mans. Hier gesels gewone mans eerlik om God se wil op grondvlak te kan uitleef. Dit is tyd om op te staan en passiwiteit agter te los en die man…
- Staan Vas Episode 2 Deel 4: In hierdie episode gesels ons oor Dawid. Skaapwagter tot koning. · 24 λεπ. · Σεζόν 1 Επεισόδιο 5In hierdie episode gesels ons oor Dawid. ‘n skaapwagter by beroep, geroep tot koning. Christelike podcast vir mans deur mans. Hier gesels gewone mans eerlik om God se wil op…
- Staan Vas Episode 2 Deel 3: Manne van die ou testament : Josua. · 20 λεπ. · Σεζόν 1 Επεισόδιο 4Deel 3 : In hierdie episode gesels ons oor Josua. Die man wat klaar maak wat Moses begin het.
- Staan Vas Episode 2 Deel 2: Manne van die ou testament :Job · 28 λεπ. · Σεζόν 1 Επεισόδιο 3Deel 2: In hierdie episode gesels ons oor Job, ń groot naam uit die ou testament.
- Staan Vas Episode 2 Deel 1: Manne van die ou testament: Jakob, Josef en Samuel. · 1 ώ. 5 λεπ. · Σεζόν 1 Επεισόδιο 2Deel 1:In hierdie episode gesels ons oor die manne van die ou testament. Jakob, Josef en Samuel. Die is deel een van 'n twee deel reeks.
- Staan Vas Episode 1: Wie ons is. · Σεζόν 1 Επεισόδιο 1Ontmoet die span. Ons deel ons getuienisse en wys hoe ons op ons knieë beland het.








