Skip to content
Global sound
Storie vir Storie

Storie vir Storie

by Ziandri Jacobs

Latest episode
Episode 2 | Karin du Toit

About this podcast

“Storie vir storie” is om saam te sit, te luister en die lewe se stories een vir een te vertel, sonder om die belangrike dele uit te laat.

Elke mens het ’n storie. En soms, wanneer ons terugkyk, besef ons eers hoe God deur dit alles gewerk het.

Storie vir storie. Mens vir mens.
Om die Een raak te sien wat deur alles heen teenwoordig is.

Episodes

  • Episode 2 | Karin du Toit · 39 minSommige mense se lewensverhale word gekenmerk deur verlies. En Karin ken dié pad maar alte goed, verlies op verlies, afskeid ná afskeid. In hierdie episode van Storie vir Storie…
  • Episode 1 | Die Smal-gesin · 44 minToe alles verbrand het, wat het oorgebly? Hul huis het in vlamme opgegaan, saam met fotos, herinneringe en ’n lewe soos hulle dit geken het. Maar tussen die verlies en die stilte…

Live, last hour: 11,458 songs on 4,934 stations in 125 countries

Discover the world through radio

More ways to discover (9)

Heard something good? Save it, or open it straight away in Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
Radio 538 luisteren - Live!Popular right now