'n Ma & 'n Mikrofoon
από Africa Podcast Network
Carike Keuzenkamp word 80: Ma, Ouma, Ikoon/ Carike Keuzenkamp Turns…
Σχετικά με αυτό το podcast
'n Ma & 'n Mikrofoon is 'n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel. Aanbieder Daniëlla van Heerden (self 'n ma van twee) voer openhartige gesprekke met kenners en spesiale gaste. Die fokus is nie net babas en kinders se gesondheid nie, maar ook ma's se emosionele welstand.
Hier sal jy saam lag vir daardie oomblikke wat net 'n ma kan verstaan - soos dat vyf minute alleen in die motor soms kan tel as "me-time"!
Meer ernstige onderwerpe soos postpartum depressie, tantrums en boelies word egter ook openlik bespreek.
Alledaagse én bekende ma's kom kuier ook in die ateljee om hulle stories te deel.
'n Ma & 'n Mikrofoon sal jou inspireer, bemagtig en herinner dat jy (ten spyte daarvan dat jy soms twyfel) altyd die beste ma is vir jou kind.
'n Ma & 'n Mikrofoon is a podcast that reflects the world of the modern Afrikaans mom.
Host Daniëlla van Heerden (herself a mom of two) engages in candid conversations with experts and special guests.
The focus extends beyond the health of babies and children to encompass the emotional well-being of mothers.
Here, you'll share laughter for those moments only another mom can understand – like how five minutes alone in the car can sometimes count as "me-time"!
However, more serious topics such as postpartum depression, tantrums, and bullying are also openly discussed.
Everyday and well-known moms alike drop by the studio to share their stories.
'n Ma & 'n Mikrofoon will inspire, empower, and remind you that, despite moments of doubt, you are always the best mom for your child.
Επεισόδια
Τα νεότερα 20 από 115 επεισόδια
- Carike Keuzenkamp word 80: Ma, Ouma, Ikoon/ Carike Keuzenkamp Turns 80: Mother, Grandmother, Icon · 55 λεπ. · Επεισόδιο 117Sy is ’n heldin vir meer as een geslag Afrikaanse kinders. Hulle ken haar as Tannie Carike van Kinderland, Heidi en Ghoempie, terwyl ouers en grootouers haar onthou as een van…
- Jou dogter en puberteit: Wat elke ma moet weet/ Your Daughter and Puberty: What Ev · 27 λεπ. · Επεισόδιο 116Word ons dogters regtig al hoe jonger wanneer hulle begin menstrueer? En hoe jonk is té jonk? Daniëlla gesels met ginekoloog dr. Celesté van Drünick oor die eerste tekens van…
- Ons moet praat oor Prysuitdelings/ We Need to Talk About School Award Ceremonies · 32 λεπ. · Επεισόδιο 115Vir sommige kinders is prysuitdelings die hoogtepunt van die jaar. Vir ander is dit die slegtste aand van hulle jong lewens. Daniëlla gesels met die kliniese sielkundige Gerda…
- Hoe lees en boeke baie van jou kind se ANDER probleme kan oplos / How Reading Can Fix Many of Your Child’s OTHER Problems · 32 λεπ. · Επεισόδιο 114Hoekom sukkel so baie Suid-Afrikaanse kinders om te lees, en wat kan ouers daaraan doen? Daniëlla gesels met die bekende kinder- en jeugboekskrywer Christien Neser oor…
- Aussie-mamma in SA: Ek wil my kinders hier grootmaak/ Aussie Mum in SA: I Want to Raise My Kids Here · 30 λεπ. · Επεισόδιο 113Ons hoor gereeld van jong Suid-Afrikaanse gesinne wat emigreer... maar Louisa Mac Queen is ’n gebore Australiër wat kies om in Suid-Afrika te woon en haar kinders hier groot te…
- Mellisa Senekal: Op pad na 50... toe word ek swanger!/ Mellisa Senekal: On the road to 50... and then I fell pregnant! · 34 λεπ. · Επεισόδιο 112Hoe voel dit om op 45 swanger te wees en op byna 46 vir die eerste keer ’n mamma te word? In hierdie episode gesels Mellisa Senekal met Daniëlla oor haar en haar man se…
- Veronica Ramokgoname: Aangeneem, Afrikaans, en nou ook 'n mamma/ Veronica Ramokgoname: Adopted, Afrikaans, and now a mom · 36 λεπ. · Επεισόδιο 111Op sosiale media stel sy haarself bekend as: "Short, Dark, and Afrikaans." Maar Veronica Ramokgoname se storie behels nog veel meer as dit. In hierdie episode gesels Veronica…
- Waarom elke ma 'n TFSA móét hê/ Why Every Mom Needs a TFSA · 25 λεπ. · Επεισόδιο 110Dink jy jy moet 'n finansiële kenner wees om te begin belê? Dink weer. Daniëlla gesels met Carla Venter (Money with Carla) en Carly Esterhuizen van EasyEquities oor hoe enige ma…
- Ontmoet die ma van 'n gesin met dwergisme/ Meet the mom of a family of little people · 20 λεπ. · Επεισόδιο 109Die Lowes van Middelburg trek dikwels aandag wanneer hulle as gesin op uitstappies gaan. Hoewel ma Rika van gemiddelde lengte is, is haar man, Stephen, en hul drie kinders almal…
- Jo Black: "Wat elke pa moet hoor"/ Jo Black: "Wat elke pa moet hoor" · 31 λεπ. · Επεισόδιο 108Daar is duisende mense in die skare by sy vertonings. Maar vir Jo Black is daar net drie wat régtig saak maak: sy vrou en twee dogters. In hierdie Vadersdagmaand-episode van 'n…
- Joey Evans: Die pa wat die onmoontlike vermag het/ Joey Evans: The Dad Who Achieved the Impossible · 44 λεπ. · Επεισόδιο 107Joey Evans was pa van vier jong dogtertjies toe 'n ernstige ongeluk sy lewe onherroeplik verander het. Die prognose was verpletterend, maar Joey het geweier om sy storie daar te…
- Die geheim van tieners grootmaak/ The secret to raising teenagers · 38 λεπ. · Επεισόδιο 106“Los jou tiener bietjie uit!” Omstrede woorde, maar dis presies wat Stefanie Minnar van “Ouer Tiener Harmonie” in hierdie episode vir ouers sê. Sy vertel vir Daniëlla hoekom…
- Tienerma vertel: “Ek was 15… en swanger” / Teen Mom Shares: “I Was 15… and Pregnant” · 24 λεπ. · Επεισόδιο 105In 2019 het Junandi Meyer ’n brief aan die tydskrif Baba & Kleuter geskryf. Sy was net 15 jaar oud… en swanger. “Ek is dalk jonger as die ander ma’s,” het sy geskryf, “maar my…
- Wat 'n chiropraktisyn wil hê elke ma moet weet/ What a chiropractor wants every mom to know · 27 λεπ. · Επεισόδιο 104Swangerskap is veeleisend op 'n vrou se liggaam - geen wonder dat dit soms met allerlei skete en kwale gepaardgaan nie! In dié episode gesels Daniëlla met chiropraktisyn dr…
- "My kind se lewe was nie verniet nie” – Ma ná vroedvrou se skuldigbevinding / “My child’s life was not in vain” – A mom speaks after midwife’s conviction · 50 λεπ. · Επεισόδιο 103Sy het haar vroedvrou vertrou… en haar baba verloor. Ná jare se wag is Yolande Maritz-Fouchee nou op 14 aanklagte skuldig bevind. Alysia Von Kloëg-Scholtz se seuntjie, Noah, is…
- Die hart van ’n plaasvrou en -ma/ The heart of a farm woman and mom · 36 λεπ. · Επεισόδιο 102Om ’n plaasvrou te wees, verg krag. Om boonop ’n ma én plaasvrou te wees, verg 'n SUPERKRAG! Gelukkig is Suid-Afrika vol van sulke vroue: ma’s wat elke dag saam met hul mans…
- Wat elke ouer van AI en Chatbots moet weet/ What every parent should know about AI and chatbots · 35 λεπ. · Επεισόδιο 101Kinders en tieners spandeer al hoe meer tyd met AI (Kunsmatige Intelligensie) apps wat met hulle terugpraat – van "huiswerk helpers" TOT chatbots wat soos “vriende” kan voel…
- Gemolesteer as kind - nou help ek ander ouers die tekens raaksien - Annemarie Gillmer · 41 λεπ. · Επεισόδιο 99Annemarie Gillmer was maar 11 jaar oud toe 'n man, wat sy en haar ouers geken en vertrou het, haar vir jare begin "groom" (seksueel voorberei) het. Hy was 30 jaar ouer as sy. Sy…
- Ouerskap en prestasie: Die fyn lyn tussen motivering en druk / Parenting and Performance: The Fine Line Between Motivation and Pressure · 34 λεπ. · Επεισόδιο 97Alle ouers wil die beste vir hul kinders hê... maar soms plaas ons, sonder dat ons dit besef, druk op hulle wat meer skade as goed doen. Wanneer sport, kultuur en akademie…
- Donnalee Roberts: Een Keer Om die Son in 2026!/ Donnalee Roberts: Actress. Writer. Producer. Mom. · 46 λεπ. · Επεισόδιο 96Aktrise Donnalee Roberts is ook as skrywer en vervaardiger betrokke by die treffer-familiereeks Een Keer Om die Son, waarvan die tweede reeks tans op kykNET te sien is. Maar…








