O tomto podcastu
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Epizody
Nejnovějších 20 z 2 981 epizod
- Capital Music Association · 11 minDie stigter en voorsitter van Capital Music Association, Blignault Gouws, gesels oor hulle webwerf waarop verskeie dienste aangebied word.
- Sleeping Beauty: The Musical · 10 minDie regisseur Jill Girard van Peoples Theatre vertel van hulle laaste produksie vir die jaar, Sleeping Beauty: The Musical.
- Pieter Bezuidenhout · 21 minChristelle Webb-Joubert kuier saam met die komponis en koorleier Pieter Bezuidenhout. Hy gesels oor sy loopbaan en sy projekkoor, Stadskoor/ -choir/ - ikwayara.
- Janice Honeyman se Alice in Wonderland-pantomime · 9 minDit is weer tyd vir pantomime in Johannesburg! Terrance April gesels met die akteur Charlie Bouguenon oor wat Gauteng se gehore vanjaar te wagte kan wees.
- Into the Woods by · 12 minWat kry jy as die verhale van Rooikappie, Aspoestertjie, Repelsteeltjie en Jan en die Boontjierank op een verhoog bymekaar bring. Dit is wat Stephen Sondheim gedoen het in sy…
- Legato Koorfees 2026 · 6 minDie jaarlikse Legato Koorfees het ‘n nuwe tuiste gekry. Die bestuurshoof, Tiaan Ras, vertel meer.
- Gin by Amperdaar · 8 minDie akteur Pieter Grobbelaar gesels oor die toneelstuk, Gin by Amperdaar. Hy is ook verantwoordelik vir die vertaling en verwerking.
- Die storie van Emily · 7 minRegisseur Nico Scheepers vertel van die nuwe toneelstuk, Die storie van Emily, as deel van die Emily Hobhouse 100-vieringe in Bloemfontein.
- Illustreerder Martinus van Tee · 8 minTydens 2026 se Woordfees was Christelle Webb-Joubert deel van twee gesprekke by die RSG en ATKV Vierkant. By een van die gesprekke het sy met die illustreerder Martinus van Tee…
- Botaniese Kunsuitstaling by Woordfees · 18 minChristelle Webb-Joubert stap deur ‘n uistallng by die Stellenbosch Botaniese Tuine. Sy gesels met Martine Robinson, Celeste de Kock, Annette Faul en NT Moolman.
- La Motte se Somer Klassieke Musiekreeks · 6 minHugo Theart gesels oor La Motte se Somer Klassieke Musiekreeks. Hugo is die artistieke program koördineerder.
- Johannesburg Filharmonies se 2026-lenteseisoen · 8 minTerrance April gesels met Magdalena de Vries, ’n perkussiespeler, oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se lenteseisoen wat op 29 Oktober by die Linder Ouditorium begin.
- First Date: The Musical Comedy · 5 minFirst Date: The Musical Comedy is vir die eerste keer te sien in Suid-Afrika. Die aktrise Kirsten Pienaar vertel waaroor dit gaan.
- Hairspray by die Centurionteater · 15 minChristelle Webb-Joubert het gaan inloer by een van die musiekspel, Hairspray, se repetisies by die Centurionteater.
- Johannesburg Simfoniekoor sing Vivaldi se GLORIA · 8 minDie Simfoniekoor van Johannesburg voer op 25 Oktober 2026 Vivaldi se GLORIA op as een van die werke tydens 'n konsert in die Linder Ouditorium. Terrance April gesels met Debbie…
- Werkswinkel vir dirigente · 9 min`n Besonderse werkswinkel vir dirigente word aangebied by die Odeion Skool vir Musiek. Marius Coetzee, verantwoordelik vir innovasie en ontwikkeling, vertel meer.
- Vivaldi in Dance · 8 minFigure of 8 is een van Suid-Afrika se voorste kontemporêre dansgeselskappe. Hulle voer binnekort 'n produksie op met die titel, VIVALDI IN DANCE. Terrance April gesels met die…
- RSG Kuns: Woordfees 2026 · 50 min13 Oktober 2026: Christelle Webb-Joubert deel haar belewenis van die 2026 Stellenbosch Woordfees. Sy gesels met van die pendeldiensbestuurders, ‘n venuebestuurder en feesgangers…
- Sasol Nuwe Handtekeninge 2026 · 21 minChristelle Webb-Joubert was by die opening van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2026 se uitstalling. Sy gesels met die wenner, Sphumelele Zondi, Cate Terblanche, Sasol…








