About this podcast
Stories wat jou laat lag. Goed word gese op 'n veelseggende manier en plekke mag bekend klink, maar die karakters en gebeure is "fiction." Maak jou eie afleidings en gevolgtrekkings. En doen met die storie wat jy wil, maar...baie belangrik deel jou "happiness" met ander deur die podgooi te deel met andere. Geniet dit want hierdie Podgooi geniet jou!
Nou kan jy vir my 'n "voicenote" stuur. Ek luister na almal, sonder vooroordele of stuur sommer jou storie vir my en jy mag in die volgende reeks wees. En as jy nou so die podgooie geniet dat dit lyk asof jy van lootjie getik is, kan jy my 'n rooibos teetjie-fooi stuur vir my stoep se gesit en rus. Capitec - 2013525571 FFaro - Baie dankie.
Episodes
The newest 20 of 23 episodes
- Eenkeer 'n Jaar Se Gebraai · 14 minGot something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dit word nou weer die einde van die jaar. Iewers begin iemand te vra gaan…
- Wie Se Tjent Is Jy · 11 minGot something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Klein Ben oftewel Bennie is oppad in die nare ou nag op die N9 wat lei na…
- Die Dorp wat Nerens Heen Gaan Nie · 11 min · Season 3 Episode 6Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Uniondale, die mense van Lyonville het ' hartklop van hulle eie. Lewe is…
- Die Groot Poort-Pad Opening · 11 min · Season 3 Episode 5Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Die dag het aangebreek vir die MR401 of dan die Poort-Pad te open na dit…
- Antie Sarie se Taal Polisie · 10 min · Season 3 Episode 4Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Antie Sarie het besluit dis skone nonsense dat mense op Uniondale praat…
- Die 95 Anglo Boereoorlog Soldate · 12 min · Season 3 Episode 3Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Min mense ken die rol wat ons mense gespeel het in die geskiedenis van…
- Die Haarlem Probleem · 12 min · Season 3 Episode 2Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Die vorige episode het afgesluit met Oom Boeta se hond wat sug. En hy het…
- Die Poort-Pad Geskil · 16 min · Season 3 Episode 1Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! 'n Berig verskyn in die koerant dat die Poort Pad ook bekend as MR401 of…
- Voorskou - Almal Spook Op Uniondale Behalwe Die Spook · 3 min · Season 3Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Welkom terug my vriend en vriendin. Baie dankie vir jou gereelde luister…
- Die Verkiesing van Dorpsburgemeester · 16 min · Season 2 Episode 7Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Vir 18 jaar het Koekenaap nie 'n burgemeester gehad nie. Die provinsiale…
- Klasie Kouter se Casino en Geselskapsentrum · 11 min · Season 2 Episode 6Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Klasie Kouter het 'n plan, of so het hy gedog. Hy reel toe 'n…
- Rugby By Die Sportgronde · 12 min · Season 2 Episode 5Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Die wedstryd van die jaar het begin. Proponent Evangelis Kerneels Baster…
- Die Dag Toe Die Vulstasie Opdroog · 13 min · Season 2 Episode 4Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Die hele Koekenaap staan en wag by die vulstasie soos hulle by die kerk…
- Die Kerk-Basaar Skandaal · 12 min · Season 2Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dinge gons op Koekenaap. Dis alweer die jaarlikse kerkbasaar en almal as…
- Die Een Arm Rower en Klasie se Skynbare Heengaan · 11 min · Season 2 Episode 2Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Kerneels Baster is die proponent evangelis op die dorp. Hy het sy hande…
- Die Gerug · 11 min · Season 2 Episode 1Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! En so het ons rit na Koekenaap begin. Met aankoms by R363 het ons geweet…
- Die Palms van Koekenaap - Voorskou · 2 min · Season 2Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ja nee ons is op pad na koekenaap. Ons gaan ry al langs die N7 tot daar…
- Komkommer Koel in 'n Warm Wereld · 12 min · Season 1 Episode 6Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Dis die laaste episode in die reeks. Baie dankie vir die meeluister…
- Die Boom, Die Hond en die Oorhangende Takke · 12 min · Season 1 Episode 5Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Ai, die heining bly maar 'n twisappel. Maar hierdie keer is dit 'n…
- Die WhatsApp Buurtgroep · 13 min · Season 1 Episode 4Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode! Tannie Elsa was weer so midde-in die hele debakel. Sy is nie deel van die…