Catatan episode
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Uniondale, die mense van Lyonville het ' hartklop van hulle eie. Lewe is rustig so lyk dit maar die lewenslustigheid is altyd daar. In hierdie episode is daar weer 'n toeris wat die dorp ingewals kom en hy wou weet wat hulle bedoel met "ons nie?" Toe is dit 'n hele 'bedoeling' tussen die toeris en antie Sarie. Daarna volg toe 'n 'kat' gesprek wat kwansuis 'n burgemeester is. Toe kom die reen. Oom Boeta sien 'n gat by antie Maria se draai...
Situs: rss.com

