Show notes
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Die dag het aangebreek vir die MR401 of dan die Poort-Pad te open na dit opgegradeer was. Alles en almal was in rep en roer. Die opgewondenheid kon gevoel word. Dit was 'n grootse geleentheid op Unionsdale. Die Burgemeester was laat. Almal het gewag dat hy moet kom...toe kom hy uiteindelik. Hy kon beswaarlik sy toespraak begin toe iemand van agter af skree dat hy 3 ure laat was. Nodeloos om te se dat die koek al halfpad verslind was van al die wag. Toe moet die lint geknip word, maar nou…
Website: rss.com

