Episodebeskrivelse
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Klein Ben oftewel Bennie is oppad in die nare ou nag op die N9 wat lei na George. Sy Mini Minor Morris motortjie loop lekker. Hy voel soos 'n renjaer op die pad, en soos oom Boeta sal se, "skuur hy sy gat!" Dis toe hy by Uniondale kom en verby ry dat hy 'n gedaante van 'n mense sien. Hy trap brieke dat stofwolke om sy motortjie se wiele vorm. En dan... jy sal maar self moet luister wat toe gebeur!
Website: rss.com

