Σημειώσεις επεισοδίου
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Antie Sarie het besluit dis skone nonsense dat mense op Uniondale praat soos hulle wil. Taal moet reg gebruik word. Maar "reg gebruik" is nie wat jy dink nie, dis wat antie Sarie dink wat reg praat is. En om haar "wet" toe te pas is daar ook boetes vir die oortreders. Natuurlik is alles van 'n koekerige aard op Uniondale al is dit ook 'n biskuit. Dis toe 'n toeris in Uniondale aankom dat Antie Sarie se polisie in volle swang kom. Geniet hierdie episode.
Ιστότοπος: rss.com

