Notatki do odcinka
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Dit word nou weer die einde van die jaar. Iewers begin iemand te vra gaan ons weer hierdie jaar ons einde van die jaar braai het. So kom die vraag toe ook uit by die baas, Japie Neethling. 'n Baie gawe werkgewer wat werklik omgee vir sy mense. As hy moet hard praat doen hy dit en soms raak sy byvoeglike naamwoorde op en dan skep hy maar sy eie. Vir al die jare het hy elke jaar sy werknemers 'n lekker tyd aan die einde van die jaar gegee. Hope vleis, hope lawaai -watertjies en hope musiek…
Strona: rss.com

