Hoe verklaar jy dit?
af RSG
Seneste episode
Hoe verklaar jy dit: Wat gebeur in ’n dieregroep wanneer magsbalans…
Hoe verklaar jy dit: Wat gebeur in ’n dieregroep wanneer magsbalans…
Om denne podcast
Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap
Episoder
De nyeste 20 af 736 episoder
- Hoe verklaar jy dit: Wat gebeur in ’n dieregroep wanneer magsbalans skuif? · 21 min.15 November 2026: Die dominante dier verdwyn - wie neem oor? Is daar ’n magstryd, of skuif die hele groep se verhoudings? En, insekte het verrassende bondgenote van swamme tot…
- Hoe verklaar jy dit: Kan slange ruik? Waarom is die ruimte donker met al die sterre se lig? · 21 min.8 November 2026: Kan slange ruik? Watter rol speel daardie flitsende tong? Met soveel sterre wat lig uitstraal, waarom is die ruimte dan donker? Waar is al die lig?
- Hoe verklaar jy dit: Jou tuin en El Niño; Paddas in die grond · 21 min.1 November 2026: Hoe keer jy dat jou tuin onder El Niño se hitte-aanslag ly? Paddas kruip mos in die grond weg. Hoekom hoor ons dan so selde van ’n padda wat iemand in die tuin…
- Hoe verklaar jy dit: Kruipmolle se kleurvolle pels; Slange se gedrag · 22 min.25 Oktober 2026: ’n Kruipmol se pels blink in verskillende kleure. Watter fisika sit agter dié verskynsel? Sal ’n slang jou werklik agtervolg? Is slange aggressiewer tydens…
- Hoe verklaar jy dit: Vensters en waterplante · 22 min.18 Oktober 2026: Het jy al ooit deur ’n venster gekyk en skielik jou eie weerkaatsing én die wêreld daaragter tegelyk gesien? Kan die waterhiasinte wat Hartbeespoortdam oorgroei…
- Hoe verklaar jy dit: Van slange tot insekte - die natuur werk soms heel anders as wat ons dink · 22 min.11 Oktober 2026: Wanneer is ’n slang op sy gevaarlikste — as hy jonk is, of wanneer hy groot en oud is? Wat gebeur met die wêreld se insekte wanneer die aarde warmer word en El…
- Hoe verklaar jy dit: Twee vrae, twee raaisels · 21 min.4 Oktober 2026: Het jy al ooit op iets afgekom en gewonder: Kan dit ’n fossiel wees? ’n Luisteraar het tydens ’n besoek aan Ballito moontlike fossielvoetspore afgeneem, maar wat…
- Hoe verklaar jy dit: Kan diere rou?; Helium · 20 min.27 September 2026: Kan diere rou? Ons weet diere ervaar verlies, maar verstaan ons regtig wat in daardie oomblikke gebeur? En, Hoekom styg ’n heliumballon?
- Hoe verklaar jy dit: Boom word voëlrestaurant; Nuwe spesies · 22 min.20 September 2026: ’n Bessieboom kan skielik soos ’n voëlrestaurant lyk! Tientalle meelogies het opgedaag vir ’n feesmaal, en toe die laaste bessie weg is, het hulle net so…
- Hoe verklaar jy dit: Twee luisteraarsvrae wat anders na miere en aardvarke sal laat kyk · 22 min.13 September 2026: Kan miere regtig ’n “lewende reddingsvlot” vorm om mekaar aan die lewe te hou? Waarom lyk ’n aardvark soos ’n mengsel van ’n vark, ’n haas en ’n kangaroe, en…
- Hoe verklaar jy dit: Die wêreld van insekte en slange · 20 min.6 September 2026: Het jy geweet insekte kan dalk meer as net ’n plaag wees – hulle kan ’n verrassend effektiewe voedselbron wees? En, hoe weet ’n slang wat om hom aangaan as hy…
- Hoe verklaar jy dit: Die verrassende wetenskap van water kook op groot hoogtes · 23 min.30 Augustus 2026: Hoekom kook water op groot hoogtes teen ’n laer temperatuur, maar neem dit dan langer om kos gaar te maak? Hoe is dit moontlik dat ’n spinnekop elke nag haar…
- Hoe verklaar jy dit: Brein se invloed op liggaam; Krokodille; Reptielsmokkel · 23 min.23 Augustus 2026: Ons kyk na die verrassende invloed wat jou brein op jou liggaam kan hê; hoe krokodille miljoene jare se verandering oorleef het; en hoe reptielsmokkel…
- Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys · 22 min.16 Augustus 2026: Het jy geweet 'n metaalstoel en 'n houtstoel kan presies dieselfde temperatuur wees, maar metaal voel kouer omdat dit hitte baie vinniger uit jou vel trek? Jou…
- Hoe verklaar jy dit? Bye wat bal vorm sonder korf; Kan geelvinke reën voorspel? · 23 min.9 Augustus 2026: Hoekom vorm bye skielik 'n digte bal onder 'n tafel sonder 'n korf? Kan geelvinke regtig voorspel of dit 'n nat of droë somer sal wees, deur hoe hoog hulle neste…
- Hoe verklaar jy dit? Reptiele wat in die see leef? · 23 min.2 Augustus 2026: Het jy geweet sommige insekte kan mettertyd minder vatbaar raak vir insekdoders? En, terwyl amfibieë soms in die see voorkom, is daar ook reptiele wat hulle hele…
- Hoe verklaar jy dit? Kan jou maagsappe gif neutraliseer? · 23 min.26 Julie 2026: Wat gebeur as jy per ongeluk 'n giftige spinnekop of ‘n ander giftige organisme insluk? Word die gif deur jou maagsappe geneutraliseer? Hoekom gebruik ons steeds…
- Hoe verklaar jy dit? Super El Niño; Hoekom QWERTY? · 22 min.19 Julie 2026: Berigte oor 'n moontlike Super El Niño laat baie mense wonder: Hoe ernstig is dit regtig, en hoe onderskei jy feite van vrees? Het jy al gewonder hoekom jou…
- Hoe verklaar jy dit? Hoe oorleef insekte insekte ekstreme toestande? Vesel-lasers. · 21 min.12 Julie 2026: Hoe oorleef insekte yskoue winters, versengende hitte en van die mees ongenaakbare plekke op aarde? Entomoloog dr. Johan Pretoriu sluit sy reeks af oor hoe insekte…
- Hoe verklaar jy dit? Het lewe 'n manier om bykans enigiets te oorleef? · 22 min.5 Julie 2026: Het lewe 'n manier om bykans enigiets te oorleef? Ons vind uit hoe insekte uiterste hitte, ysige koue en droë omgewings trotseer. En, ons beantwoord 'n…






