Przejdź do treści
Global sound
100.5fm Nuus Klankgreep

100.5fm Nuus Klankgreep

autor: 100.5FM Radio Laeveld

Najnowszy odcinek
Callum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap

O tym podcaście

Gaan kyk gerus by http://www.radiolaeveld.co.za/nuus-radio-laeveld-100-5fm.html vir meer konteks in verband met die nuusklankgrepe van uit die Laeveld in Mpumalanga.

Odcinki

Najnowsze 20 z 150 odcinków

  • Callum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap · 10 minCallum Ormiston het die titel in die mans-elite-padwedren by die 2026 CAC Afrika-padfietsrykampioenskappe verower, na hy die roete van 153 km in drie uur, 44 minute en twee…
  • Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet · 14 minWeerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat…
  • Hoe weet misdadigers wie groot bedrae kontant onttrek? · 17 minOns hoor gereeld van mense wat beroof word na hulle groot bedrae kontant by 'n bank onttrek het. Laeveld Brunch gesels met Callum MacPherson en Gerald Erasmus van Securicon.
  • Red jou groente wat verwelk · 12 minElzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe…
  • Rekord-brandstofpryse: Moontlike toename in diefstal verwag · 14 minCallum MacPherson en Gerald Coetzee van Securicon sê weens die toename in brandstofpryse raak die moontlikheid dat die diefstal daarvan sal toeneem ook groter.
  • Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas · 9 minDie verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die…
  • Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld · 6 minPlaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die…
  • Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik? · 11 minVoor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra…
  • The Rhythm of Resilience · 22 minLynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get…
  • Amaculo Drakie Sonskyntoer arriveer in Mpumalanga · 7 minDie Drakensberg Seunskoor is op toer in die Laeveld en Mpumalanga. Hendrik Bekker gesels met die Middag Game Drive oor hul vertonings.
  • Pumas soek tuis halfeind in SA Beker · 10 minDie Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte…
  • Krane in Barberton-area loop droog · 13 minBarberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
  • Callum Makiti met pannekoek · 8 minCallum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
  • Senteeko-dam nougekeurig gemonitor · 5 minDie De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings…
  • R3,5 miljard se vloedskade in Mpumalanga aangerig · 9 minMpumalanga het na raming R3,5 miljard se skade gely tydens die onlangse oorstromings. Cogta se Freddy Ngobe gesels met ons.
  • Kanselleer jou wildtuin-besoek · 5 minDie Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar…
  • Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit · 4 minAangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp…
  • Nuwe album vir Kris Ray · 7 minKris Ray het Vrydag 'n nuwe album vrygestel.
  • Doen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie · 7 minMbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om…
  • Harcourts help jou voorberei om eiendom te koop · 18 minHarcourts haal enige kompleksiteit uit die koop van 'n eiendom. Boet Nothnagel bespreek die koop- en registrasieproses met Sonop Ontbyt.

Na żywo, ostatnia godzina: 8 860 utworów na 3 635 stacjach w 132 krajach

Odkrywaj świat przez radio

Więcej sposobów na odkrywanie (9)

Usłyszałeś coś fajnego? Zapisz to albo otwórz od razu w Spotify.

★ Artist of the week The fastest riser on the radio this week
Your song here? From € 9 per week →
WindworksSłuchaj dalej