Wêreldwys met Jaco Kleynhans
di Maroela Media
Ultimo episodio
Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109
Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109
Informazioni su questo podcast
Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak.
"Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.
Episodi
I 20 episodi più recenti su 108
- Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 · 28 minWêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in…
- Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106 · 30 minWêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106
- Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104 · 33 minIn vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die…
- Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102 · 27 minWêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102 In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne…
- Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 · 34 minWêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se…
- Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100 · 32 minIn die 100ste episode van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na ’n wêreld waarin ou alliansies en politieke eenheid toenemend onder druk kom. Ses maande ná die begin van die…
- Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98 · 42 minIn vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die…
- Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97 · 29 minIn vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die…
- Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96 · 20 minIn dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n…
- Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95 · 19 minIn hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in…
- Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media · 25 minNá ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in…
- Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu · 32 minWêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu
- Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92 · 40 minWêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92
- Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90 · 32 minIn hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand…
- Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89 · 37 minIn hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende…
- Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88 · 39 minHierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se…








