Despre acest podcast
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Episoade
Cele mai noi 20 din 150 episoade
- Magda se beste bakwenke · 8 minMoet nooit warm beskuit sny nie, en hou daardie pizzames byderhand! Magda Janse van Vuuren, wenner van RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie, deel haar beste raad oor…
- Bobaasbeskuitbakster deel bakreis van geloof · 14 minSy het begin beskuit bak om haar man se mediese uitgawes te help betaal. Vandag is haar wenbeskuit in 162 koffiewinkels landwyd beskikbaar. Magda Janse van Vuuren vertel hoe…
- SkoolSlim | KI gee antwoorde, maar verstaan jou kind dit? · 16 minKI kan binne sekondes ’n opstel, antwoord of navorsingstaak lewer, maar hoe weet ’n onderwyser of leerders werklik die werk verstaan? “SkoolSlim” ondersoek waarom assessering in…
- SkoolSlim | SOS help skole om beter te onderrig · 16 minIn die jongste episode van “SkoolSlim” gesels dr. Hanri Bezuidenhout oor hoe die SOS skole en onderwysers ondersteun. Kom luister of kyk na die onderhoud en ontdek hoe…
- Ronell Erasmus: ‘My tyd wat ek met Here praat’ · 12 minDie gewilde geestelike sangeres se volledige musiekkatalogus is nou op alle digitale platforms beskikbaar.
- SkoolSlim | Wat lê werklik agter ’n kind se gedrag? · 27 min’n Moeilike kind probeer soms iets sê wat hy of sy nie in woorde kan uitdruk nie. In die jongste episode van “SkoolSlim” kyk Lourindi Nel na trauma, gedrag en waarom veiligheid…
- Cordelia wys hart vir country met nuwe album · 8 minSy het ’n verskeidenheid genres in gedagte gehad terwyl sy geskryf het, en daar is ’n hele paar ballades en lekker “boot scoop”-countryliedjies waarop ’n mens kan dans.
- ‘Verlore seun’ Rudi Claase vind weer sy stem · 8 minDie afgelope vier jaar was die bekroonde liedjieskrywer en sanger Rudi Claase meer in die hospitaal as wat hy in die ateljee was, maar hy het onlangs teruggekeer na wat hy sy…
- Unieke liefde tussen seun, hond in boek oor disleksie · 10 minVir Elana Barker, skrywer van 'Die miere maak amok', was dit ’n manier om haar seun Jan se diagnose met disleksie te verwerk en verstaan.
- Dissipelskap leefwyse, roeping vir alle Christene · 21 min“Tye het verander, maar die mens se aard het nie, dus is die Bybel steeds van toepassing,” sê Ewan Oberholzer oor die besluit om Jesus te volg.
- Van Brakanjan tot Wrakinjan · 9 min’n Goedkoop kitaar, ’n Green Day-konsert en ’n naam wat deur “Brakanjan” geïnspireer is. Só het die alternatiewe Afrikaanse musiekgroep Wrakinjan ontstaan.
- ‘Verlammende vrees’: ‘7de Laan’-aktrise maak hart oop oor borskanker · 35 minOp 16 April vanjaar het Carina Nel se lewe in ’n ommesientjie verander, toe ’n roetineborsondersoek skielik ’n verbete stryd teen borskanker geword het.
- SkoolSlim | Kan KI onderwysers vervang? · 14 minKan KI kinders help om beter te dink, of dink dit namens hulle? Valentyn van der Merwe van die SOS gesels met dr. Leandie Bräsler oor KI se plek in die klaskamer, die nuwe…
- SkoolSlim | Is jou kind gereed vir graad 1? · 21 minSkoolgereedheid gaan oor veel meer as letters en syfers. Dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, gesels met dr. Leandie Bräsler van die SOS oor waarom speel…
- Deur koeëls en myntonnels op zama-zamas se spoor · 27 minNá meer as ’n dekade se ondersoekwerk vertel joernalis Graham Coetzer in sy nuwe boek van die georganiseerde misdaad, uitbuiting en groot geld agter Suid-Afrika se onwettige…
- ‘Pleegsorg is my roeping,’ vertel Bianca (24) · 22 min“Ons glo dat elke kind die geleentheid moet hê om in ’n liefdevolle gesin groot te word.”
- Borskankerdiagnose: ‘Dan gaan jy op jou knieë’ · 21 minToe fase-3 borskanker in 2022 by die 33-jarige Edith du Toit van Lichtenburg in Noordwes gediagnoseer is, was haar eerste gedagte: “Wat van my kinders?”
- Ruhan gee stem aan verlies, verlange · 23 min“Met ‘Pa vir Kersfees’ bring Ruhan ’n bekende heldeverhaal opnuut na vore en gee hy woorde aan die verlange om iemand nog net een keer te sien, te hoor of vas te hou.”
- Ollyvans skink dubbel met solo-debuut · 8 minOllyvans vervaardig al jare lank agter die skerms musiek vir kunstenaars soos Juan Boucher, Tasché en Refentse en het ook die groep Red Sheep se treffersnit “Suiderkruis”…
- Tim Theron aksieman in nuwe Deon Meyer-reeks · 20 min“Die ambisie was van die begin af om iets groots te doen. Suid-Afrikaans, maar op ’n internasionale skaal.”








